Sonvanger Self-catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Drive, Fleur Park, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 315 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sonvanger Selfsorg bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Ideaal geleë in die hartjie van Gordonsbaai, kan dit 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met 'n geliefde.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Boonop het hierdie eenheid 'n oulike leefarea met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat binnehofruimte met buitesitplek en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eenheid is stapafstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Marina Drive, Fleur Park, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Drive, Fleur Park, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang