Southwinds Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die verblyf via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Rook is streng verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hou asb. kinders veilig rondom die swembad.
Gaste moet asb. Top Destinations oor enige breekskade of skade wat tydens hul verblyf in die huis plaasgevind het, inlig. 'n Addisionele fooi sal gehef word volgens die waarde van bogenoemde skade.
Neem asb. kennis dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die gasheer met bespreking moet aanvaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Road, Hermanus, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang