Spacube Luxury Suites and Spa
Beskrywing
Die suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak, sowel as 'n TV, gratis WiFi, Netflix en YouTube.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak, sowel as 'n TV, gratis WiFi, Netflix en YouTube. Die suite lei met 'n trap na 'n binnehof met sitplek waar ontbyt bedien word en gaste lekker kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, gratis WiFi, Apple-TV en Netflix. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die suites lei na 'n teetuin met sitplek waar ontbyt bedien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ervaar die perfekte balans tussen styl, ruimte en gerief in ons nuutste 43m² luukse studio-eenheid, ontwerp vir die moderne reisiger wat niks minder as uitnemendheid aanvaar nie. Hierdie elegant ingerigte studio spog met hoë gehalte afwerkings en ’n oopplan uitleg wat 'n gevoel van ruimheid en rustigheid skep. Geniet die gerief van ’n koninggrootte-bed met vars, luukse linne, ’n stylvolle sit area, en ’n slim-TV vir vermaak op aanvraag. Die kombuisie is toegerus met alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf, terwyl die moderne badkamer met ’n bad-en-stort-kombinasie ’n spa-gevoel in jou eie ruimte bring. Hoogtepunte: * Eksklusiewe nuwe suite met pasgemaakte interieur en premium afwerkings * Koninggrootte-bed met luukse linne * Eksklusiewe badkamer met start en bad eenheid * Gratis Wi-Fi, minibaar en slim-TV-vermaak * Toegang tot volledige spa-diens teen voorkeur tariewe * Ideaal vir oordeelkundige gaste, wittebroodspaartjies, solo-reisigers en besigheids reisigers
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat and eat facilities. The facilities include a bar fridge, kettle, toaster, microwave, and essential crockery and cutlery.
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Birchwood Luxury Studio het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cedar Luxury Studio bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die eenheid het ook 'n matras vir 'n kind. Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitarea het 'n TV. Gaste het toegang tot die binnehof en kan die spa se geriewe gebruik indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, gratis WiFi, Apple-TV en Netflix. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die suites lei na 'n teetuin met sitplek waar ontbyt bedien word. Hierdie eenheid het 'n ekstra kamer wat as deel van die eenheid bespreek kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang