Successfully reported

Sparrow 615

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Esme B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vrede in die bos. Dit was ons eerste 'bos' ervaring en sal beslis weer so maak. En elke keer by Sparrow 615 inklok! Netjies, skoon, ruim, alles wat nodig is met ekstra 'touches'. Ons het veilig gevoel, die diere geniet wat kom kuier het en die swembad was 'n luukse bonus. En nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend, rustig. Definitief een van die mooiste plekke waar ons nog in Marloth gebly het. Beveel dit hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyed it and rested a lot. Lovely, very nice and private. Lots of animals visited us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies. Als is daar wat nodig is. Gasvrou baie vriendelik. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Dis die tweede keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut fantastiese verblyf met 'n bederfie op elke bed. Dit was my heel eerste keer in Marloth Park en die Kruger en dit was absoluut fantasties. Die verblyf was heerlik, skoon en netjies. Die diere het reg voor die Kothuis kom eet. Gou weer terug wees vir nog 'n heerlike ervaring. Ons beveel Sparrow 615 beslis aan en sal definitief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joachim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean, close to the Kruger. This is what you expect from staying in the bush. The house was excellent and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrechta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en rustig. Alles wat nodig is vir 'n aangename tyd is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome space. We loved our 2nd stay at Sparrow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld met goeie kwaliteit. Uitstekende verblyf met alles wat jy nodig het. Die huis is lekker ruim en groot met geriewe wat jou tyd daar baie lekker maak. Naby genoeg aan Kruger geleë sodat mens elke dag kan ry. Baie goeie kommunikasie van eienaars. Sal dit beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 615 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d2a812bbaf8c0b11ca29fe871cf16c8336768a53487b58f4483826e2779da0b557cba5091bb70a0f41c540e57387e574db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 615 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367751077231 31.761998148592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang