Successfully reported

Sparrow 615

Kothuis 2
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kothuis 2 het 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en-suite badkamers en die gastebadkamer het beide 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea, braai-area, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die eenhede is verbode.
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde stelsel. Indien die voorsiene eenhede tydens die gas se verblyf uitgeput raak, moet bykomende eenhede op die gas se eie koste aangekoop word.
Skakel asseblief die lugversorging af as u die eenheid verlaat.
Kinders jonger as 12 jaar mag nie die pooltafel gebruik nie.
Veiligheid tydens die gebruik van die swembad is uitsluitlik die gas se verantwoordelikheid. Onder geen omstandighede sal die eienaars verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke of skade nie.
Rapporteer asseblief enige skade of breekskade aan die eienaars.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kothuis 1 beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, een slaapkamer het ook 'n enkelbed. Elk van die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in. Daar is 'n privaat braai-area en die kothuis is langs 'n tuin met 'n groot swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die eenhede is verbode.
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde stelsel. Indien die voorsiene eenhede tydens die gas se verblyf uitgeput raak, moet bykomende eenhede op die gas se eie koste aangekoop word.
Skakel asseblief die lugversorging af as u die eenheid verlaat.
Kinders jonger as 12 jaar mag nie die pooltafel gebruik nie.
Veiligheid tydens die gebruik van die swembad is uitsluitlik die gas se verantwoordelikheid. Onder geen omstandighede sal die eienaars verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke of skade nie.
Rapporteer asseblief enige skade of breekskade aan die eienaars.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sparrow 615 Huis
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie huis het 4 slaapkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en groot ingeboude kaste. Twee van die kamers het elk 'n en-suite badkamer en 2 van die kamers se gaste deel 'n badkamer. Elkeen van die badkamers het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Drie van die slaapkamers en die leef-area het lugversorging. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met tee-en koffiemaakgeriewe, 'n opwas-area met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar is 'n privaat plonspoel by die hoof huis, asook 'n groot gemeenskaplike swembad en 'n privaat braai-area is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die eenhede is verbode.
Die lugversorging werk op 'n voorafbetaalde stelsel. Indien die voorsiene eenhede tydens die gas se verblyf uitgeput raak, moet bykomende eenhede op die gas se eie koste aangekoop word.
Skakel asseblief die lugversorging af as u die eenheid verlaat.
Kinders jonger as 12 jaar mag nie die pooltafel gebruik nie.
Veiligheid tydens die gebruik van die swembad is uitsluitlik die gas se verantwoordelikheid. Onder geen omstandighede sal die eienaars verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke of skade nie.
Rapporteer asseblief enige skade of breekskade aan die eienaars.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 615 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d2a812bbaf8c0b11ca29fe871cf16c8336768a53487b58f4483826e2779da0b557cba5091bb70a0f41c540e57387e574db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 615 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367751077231 31.761998148592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang