Successfully reported
+17

Spekboom Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucas Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Spekboom Cottage is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgkothuis vir 4 persone, 2 volwassenes en 2 kinders in Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth).

Die knus kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer, wat afgeskei is vir privaatheid van die leefarea, bevat 'n stapelbed wat slaapplek bied vir 2 kinders, of 'n volwassene en 'n kind. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n klein yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en Netflix, sowel as WiFi-toegang, en maak oop na die stoep wat oor die tuin uitkyk. Onderdakparkering vir 2 voertuie is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat die WiFi en TV tydens beurtkrag sal laat loop.

Newton Park-eiendomme is klein en ons moet bedagsaam wees teenoor ons bure. Ons verkies 0 ekstra mense op die perseel, veral laat in die nag.

Spekboom Cottage is 9 km vanaf die strand vir swem, visvang, windsurf en skubaduik. Gaste kan bergfietsry of die verskeie besienswaardighede in Gqeberha (Port Elizabeth) besoek, soos die Seaview Predator Park, Boardwalk Casino en winkelsentrum, die Bayworld Museum en Splash Waterworld.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vaughn C
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay, great area, great hostess. Our stay was made pleasant by our gracious hostess. Highly recommended, we'll definitely be back...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rachelle P
Gesin met tieners
5.0
Hoogs aanbeveel! Baie netjies, skoon en privaat. Alle DStv kanale en Netflix. Veilige parkering vir motor. Goed geleë en naby eetplekke en winkels.
Aug 2025
Heidi W
Gesin met tieners
5.0
Gasvrye gashere, veilige tuinwoonstel. Die eienaars was gasvry en hulpvaardig. Ons motor was ook veilig. Die TV het al die DStv-kanale gehad.
Jul 2025
Sam R
Saam met lewensmaat
5.0
Would recommend, lovely people. Lovely people, lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Odette B
5.0
Relaxing, clean and safe. Travelled with my father and sister to PE. Really enjoyed our stay at Spekboom Cottage. It felt safe and cozy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lucas Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spekboom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucas Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944c671519c9550ecf3c35106ef0bd9f08b69c1d3ed62bf6ff745ca4f04dcd92e9cf855c35e8edbae22d83acffe57bc30524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Lucas Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.953613378156 25.568684165427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang