Successfully reported
+8

Spies Villa - Bellezza

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R895 R761 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spies Villa - Bellezza bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde kothuis. Dit is ideaal vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Kind en 'n baba kan ook op versoek gehuisves word.

Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die verblyf se tuine en swembad. Die verblyf word deur 'n kragopwekker ondersteun. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Renier B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable stay. We enjoyed our stay. We appreciate the hospitality and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hein Z
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, gerieflik en veilig. N Groot gerieflike kamer en badkamer met alles wat jy benodig vir n oorslaap weg van die huis. Die koffie/tee met komp...
Sien meer
Sep 2025
Melissa B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie netjies en aangenaam, sal beslis aanbeveel as wat jy nodig het.
Sep 2025
Monica V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, baie kamer, lekker ruim en baie netjies en skoon. Het heerlik geslaap.
Aug 2025
Jacoretha F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oorgeslaap in veilige stil buurt en tog sentraal geleë. Ons moes skielik oorbly in Middelburg en kon dadelik op die webtuiste blyplek besp...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Spies Villa - Bellezza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim slaapkamer
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029532d0c71d74d07c4a5fb2b26662f80d415333658fdd93c678e096b8c50a334f3cf53f2b350c4d83303c34d465b86526e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang