Successfully reported

Spies Villa - Bellezza

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls

Gaste kan etes by verskeie restaurante bestel via die Mr D-toepassing en is welkom om die eienaars vir bystand te kontak.
Alle persoonlike besittings is die gaste se verantwoordelikheid, en hulle moet verseker dat hulle niks agterlaat voor vertrek nie.
Wees asb. bedagsaam teenoor bure en ander gaste deur geraasvlakke laag te hou. Gaste moet teen 22:00 stil wees.
Let asb. dat die waterstrale nie gekoppel is nie en die bad as 'n gewone bad gebruik moet word. Gaste word vriendelik versoek om nie die knoppies te druk nie, aangesien dit nie funksioneel is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029532d0c71d74d07c4a5fb2b26662f80d415333658fdd93c678e096b8c50a334f3cf53f2b350c4d83303c34d465b86526e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang