Spioenkop Eco Cabin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat Wi-Fi teen 'n addisionele fooi beskikbaar is. Data kan op die gas se koste op die router gelaai word met vooraf reëling.
Gaste word vriendelik versoek om nie groot vure te maak nie en te verseker dat alle vure voor vertrek geblus is.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is sekuriteitskameras aan die buitekant van die kajuit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang