Successfully reported

Spitzkop Kampering

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janko D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Stil, natuurskoon. Dit was 'n lekker wegbreek van die samelewing. Ons het verskriklik lekker gebly. Die eienaars was baie gasvry en het ons selfs genooi om saam te braai by hul venue. Die stilte van die Karoo en die natuurskoon was iets besonders en die kamp plek het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Spitzkop Kampering
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is eerste klas gaste. Kom kuier gerus weer.

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Wonderlike Karoo kuier saam met my 3 seuns. Onvergeetlike kamp saam met my 3 seuns. Eenvoud, vars lug en hope pret. Gasvryheid ken geen perke. Karoo prag op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Peaceful and remote. Very remote setting, peaceful and tranquil. Campsite fairly basic and a bit rough, but in keeping with the primitive nature of the countryside. We absolutely loved it and had a very relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Fantastiese kampeering vir mense wat baie lief is vir die natuur, springbokkies. Ons het baie lekker gebly, en het die natuurlewe vreeslik baie geniet. Die kamparea is geleë diep in die Karoo bos en ideaal vir mense wat baie hou van om tussen die natuurlewe te wees en wildslewe. Baie mooi springbokkies en die oulikste bokke, en was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Spitze Kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9303e67e04477f23674ccd5b12f004b83eaf3a6d452888d2d321f1f3d765c01f63e6c805328b8cc0e7e69fc3e4b23da1e7d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Spitze Kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.835778453865 20.840849006122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang