Successfully reported
+177

Springbok Apartments

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie pragtige en gerieflike woonstelle is geleë in Springbok, in die hartjie van Namakwaland en binne spoegafstand van ander tipiese Namakwalandse dorpe soos Alexanderbaai, Pofadder, Garies, Kleinzee en Port Nolloth. Die woonstelle bied 'n huis weg van die huis-gevoel aan gaste.

Akkommodasie beskik oor 7 moderne en ruim selfsorgwoonstelle beskikbaar wat gerieflik tussen 2 en 4 gaste akkommodeer.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, troeteldiervriendelik, WiFi en veilige parkeerplek in.

Springbok is ideaal as 'n oornagplek op pad na Namibië en het sy reputasie as die blommehoofstad van Namakwaland. Die aantreklike dorpie Springbok is gevorm rondom 'n sentrale heuwel, wat deur plaaslike inwoners as Klipkoppie of Stone Hill bekend staan. Dit is tydens die Tweede Boereoorlog deur die Boere gebruik as 'n fort vir sy ongelooflike uitkykpunt. Uitsigte van hier oor die vallei is pragtig, so ook die voorbeelde van blomme in die lente elke jaar wat nie net op die heuweltjie blom nie, maar ook in die omliggende gebiede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Piet V
5.0
Puik. Baie lekker gebly, het al voorheen daar geslaap en dit was beslis die moeite werd.
Sep 2025
Rudolf B
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier.
Aug 2025
G_ B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was awesome. Ons het lekker geslaap, die bed was tops en die honde het jou ook laat tuis voel. Sal weer daar oorslaap. Personeel baie vriendelik...
Sien meer
Aug 2025
Luzelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning plekkie. Lieflike plekkie met 'n pragtige tuin. Ons het baie tuis gevoel. En alles was so mooi skoon.
Jul 2025
Wesley C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly, sal definitief weer terugkom.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 46 Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Springbok Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiZDZiODE2LTIxZjctNDBhOS1iNWViLWFjOTI3ZTM2ODg3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 46 Voortrekker Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.673352306591 17.884339442536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang