Successfully reported

Springbok Lodge Merweville

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Carl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant. Good and very authentic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Hallo Carl Baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Groete Kallie

Willem Adriaan E
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Absoluut wonderlik. 'n Plek waarheen jy gaan om jou verstand te verloor sodat jy jou sin kan wen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Hallo Andre Jy was 'n ideale gas... wat altyd welkom is... baie dankie.

Helena E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het nog elke keer so lekker gebly! Ons bly altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Eleta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense, lekker blyplek, skoon en netjies met lekkerste komberse. Lekker blyplek, vriendelike mense, skoon, netjies en alles wat ons benodig het, en die heerlikste warm komberse vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Hallo Eleta Baie dankie vir jou mooi woorde. Julle was baie gawe en netjiese gaste. Kom kuier gerus weer voorkant toe. Groete Kallie Le Roux

Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Business trip. Jip, sal weer besoek en reeds besig om nog 'n bespreking te maak vir volgende Vrydagaand (11 Julie 2025).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Christiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lui-lekker kuier. Air gebly. Gasvry en aandagtige gashere. Met die waaier het dit nie so lekker gewerk nie - dit lyk net een stadige spoed. Ongemaklik in die hitte. Andersins sal ons weer daar kuier. Die dame van die Boekklub het sommer aandete wat ons op die pad soontoe bestel het, persoonlik kom aflaai. Gawe mense op die dorpie. En sommer lekker Karoo-lam by die slaghuis gekoop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wil weer daar gaan bly, maar langer. Absoluut een van die mooiste en gemaklikste blyplekke ooit. Dis asof tyd stilstaan. Soveel moeite word in kamers en verblyf ingesit. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Baie dankie, Ria. Jy en ander gaste help ons om werk te verskaf aan mense wat arm is en soos hulle altyd sê, graag 'n broodjie op die tafel wil sit.

Marina W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Sielerus. Met soveel vriendelikheid ontvang en was baie tegemoetkomend met ons behoeftes. Heerlik stil, skoon, netjies en gerieflik. Kan Springbok Lodge en sy mense beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Is gerieflik naby om die Dankfees in Merweville te ervaar. Heerlik gebly. Regte Karoo gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Lekker stil. Was lekker, met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kallie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 170 Church Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7Kuo558fa6x2XXZtazP6YroDkRdZTYHmLaOtcifXdurJTvMoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang