Successfully reported
+28

Springbok Lodge Merweville

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 170 Church Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie.

Die lodge was destyds 'n losieshuis en is ingerig as gasteverblyf met slaapplek vir 20 gaste.

Verblyf is beskikbaar in 9 slaapkamers, elkeen met 'n ander uitleg om aan alle groepe se behoeftes te voldoen. 6 van die 9 kamers het hul eie en suite-badkamers. Die groter gesinskamers het 'n yskas en party het koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n groot lapa waar tussen 60 en 100 gaste saam kan kuier. Dit is ideaal vir verjaarsdae en ander funksies. Daar is 2 kombuise wat volledig toegerus is en 4 braai-areas.

Kom ontspan en ervaar die rustige atmosfeer van die Karoo.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carl B
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Good and very authentic experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Willem Adriaan E
5.0
Absoluut wonderlik. 'n Plek waarheen jy gaan om jou verstand te verloor sodat jy jou sin kan wen.
Aug 2025
Helena E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het nog elke keer so lekker gebly! Ons bly altyd lekker.
Jul 2025
Eleta G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense, lekker blyplek, skoon en netjies met lekkerste komberse. Lekker blyplek, vriendelike mense, skoon, netjies en alles wat ons benodig...
Sien meer
Jul 2025
Johannes M
Saam met lewensmaat
5.0
Business trip. Jip, sal weer besoek en reeds besig om nog 'n bespreking te maak vir volgende Vrydagaand (11 Julie 2025).
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kallie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 170 Church Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Merweville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 170 Church Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7Kuo558fa6x2XXZtazP6YroDkRdZTYHmLaOtcifXdurJTvMoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang