Successfully reported

Spruitjie-roer-my-nie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Dewet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike kuier. Baie goed geleë en veilig met parkering. Die woonstel is ruim, netjies en goed toegerus. Daar is 'n eie tuintjie met braai geriewe. Rina lewer baie goeie diens en is altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Sal vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie gemaklik en ruim. Alles wat 'n mens nodig het, is hier. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Pragtige mense! Kommunikasie was baie goed. Altijd welkom! Tot volgende keer.

Francois P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflike plekkie. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie! Wonderlike gaste! Altyd welkom!

Daniel Petrus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable and cosy. A lot of attention to detail - the small things matter for Spruitjie-roer-my-nie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Was 'n voorreg om DP, Johanita en 2 viervoet kinders te huisves. Altyd welkom!

Nico B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie mooi en alles wat mens nodig het vir my 100 uit 100. Sal altyd teruggaan na Spruitkie-Roer-My-Nie vir naweek alles skoon en tuin baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Was lekker om jou en jou seun Hendro by Spruitjie te verwelkom. Kom kuier gou weer.

Fernando J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Relaxing, private and well catered for. The house caters for all your needs. Think of what you can need and it is there. The house is clean and smells amazing. Enough crockery, cutlery, bedding and everything in between. The host is a great communicator and attentive to the individual needs of the guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
It was a hoot having Fernando! Can't wait for your next visit to Spruitjie. Catch you on the flip side. Treated Spruitjie with utmost respect and left it in perfect order. Always welcome ♡♡

Nicolette B
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlike waarde vir geld verblyf. Heerlike, skoon verblyf en ekstra moeite deur gasvrou word hoog aangeprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Nicolette, julle is fantastiese gaste! Dankie dat julle die beste gastehuis in Potch gekies het. Kom kuier gou weer!

Elizabeth R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, fantasties, mooi, skoon. Waar begin ek! Die verblyf het al ons verwagtinge oorskry. Die huis het alles wat mens nodig het, en meer! Dankie vir al die lekker bederfies en die vriendelike ontvangs. Ons het met ons hond gereis. Sy was mal oor die tuin en veilig in die omheinde area. Dankie vir een van ons beste verblyf ervarings ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie! Dit was 'n voorreg om julle 3tjies te ontmoet en te huisves. Julle is altyd welkom en natuurlik lekkerbek ook. Sien gou weer. Absolute wonderlike gaste!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Altyd welkom!

Rudolf C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Regtig 'n besondere plekkie. Puik uit die boeke verblyf. Alles wat mens nodig het en meer. Baie dankie. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Dankie Rudolf Altyd welkom by Spruitjie! Sien gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 310
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 310
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 310
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Spruit Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJicPMtlUAkcPlusVBQErhkcwnbSheiLtHUuDnmw4GZoyhI9Mt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 310 per nag, vir 5 mense 65 5 1 5 54 Spruit Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702113888234 27.096729317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang