Successfully reported
+55

St Andrews Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Platan Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R685 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

St Andrews is in 'n rustige woonbuurt van Klerksdorp geleë en bied vir jou nege gerieflike en suite-kamers, 'n swembad en groen. Ons spog ook met gerieflike konferensiegeriewe en kan 'n stylvolle trou-venue wees.

Geniet 'n rustige ete met 'n uitsig oor die welige "koppies" van Klerksdorp voordat u 'n dag vol aktiwiteit by een van die nabygeleë gholfbane aanpak of inkopies doen by 'n nabygeleë winkelsentrum. As dit jou nie interesseer nie, kan jy die son langs ons pragtige swembad area geniet.

Ons en suite-kamers is elkeen individueel versier met uitstekende kenmerke en DStv.

Na 'n moeilike dag, watter beter manier om te rus, as om 'n heerlike skemerkelkie te geniet van ons ten volle gelisensieerde kroeg met 'n manjifieke uitsig oor die sonsondergang oor Klerksdorp.

Nadat die son gesak het maak gereed vir 'n aand vol lag en pret saam met familie of vriende kroeg. Geniet 'n warm drankie of kies uit ons eksklusiewe reeks wyne wat by ons gemaklike, knus en warm kaggel geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Lezane B
Saam met lewensmaat
5.0
Werd. Baie vriendelike aankom, baie lekker aangehaat.
Aug 2025
Hanja V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Als is skoon en netjies, baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly, sal vir almal aanbeveel. Bed slaap heerlik en die ontb...
Sien meer
Aug 2025
Linda B
5.0
My 2de keer wat ek bly, sal definitief weer daar bly. Huis weg van my huis.
Aug 2025
Salmari S
Gesin met tieners
5.0
Great. Hulle was so behulpsaam, dis 'n great plek.
Aug 2025
Linda B
5.0
Lekker en gerieflik. Baie veilig en gemaklik. Personeel vriendelik en behulpsaam.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 75 Platan Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink St Andrews Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 685
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 685
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Platan Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZDE4MGY5LThmNmItNGEyMi04YmMzLTUwMDBkMWFmZmI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 75 Platan Ave Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83705751406 26.681311923942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang