Successfully reported

St Andrews Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Lezane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Werd. Baie vriendelike aankom, baie lekker aangehaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly. Als is skoon en netjies, baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly, sal vir almal aanbeveel. Bed slaap heerlik en die ontbyt was baie lekker. St Andrews Guesthouse kry 'n 9 uit 10 van my, net die WiFi het gelol, maar dit was nie rede dat ek nie weer daar sal gaan slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag
5.0
Aug 2025

My 2de keer wat ek bly, sal definitief weer daar bly. Huis weg van my huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmari S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great. Hulle was so behulpsaam, dis 'n great plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker en gerieflik. Baie veilig en gemaklik. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Relaxing, clean, comfortable, quiet. I stayed for two nights and the room offered me space and comfort. They left me two bottles of water every day, which was so thoughtful as I was on the road every day. Bath water was hot. Breakfast was delicious. Quiet. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was aangenaam om daar te kon oorslaap. Baie netjies en skoon. Stil en rustige omgewing. Ontvangs was wonderlik, so sal definitief weer van St. Andrews gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Na so lang reis was dit heerlik om by so pragtige plek tuis te gaan. Baie dankie, die blyplek was netjies en skoon. Klientediens was uitstekend. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal beslis aanbeveel. Heerlik ontspan. Goeie gesondheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer kom. Wonderlik! Rustig. Goeie bystand. Netjies. Voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 685
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 685
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Platan Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZDE4MGY5LThmNmItNGEyMi04YmMzLTUwMDBkMWFmZmI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 75 Platan Ave Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83705751406 26.681311923942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang