Successfully reported

St Claire's Self-Catering Cottages

Selfsorg
St Claire's Self-Catering Cottages
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledige badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beide die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, elektriese stoof en oond, 'n 2-laatgasstoof, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV wat met OpenView geïnstalleer is. Gratis WiFi is beskikbaar en die eenheid maak oop op 'n privaat patio.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Besoekers mag nie die eenhede binnegaan sonder dat reëlings vooraf met die eienaar getref is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Saint Claire Close, Middlepos, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2127f0a670589fb81dd73390ac1abbbaeebedb65c0ec0bec563d0d9514aa46e9ba590b840a20fa36abbc1d2503e22d47ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 45 Saint Claire Close Middlepos 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.993825926489 17.965897710521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang