St Tropez 908
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 183 Beach Road, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Tropez 908 is 'n selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die pad van die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai en is net minute van die gholfbaan en die inkopieparadys, Somerset Mall, af.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Jy kan pragtige see-uitsigte vanuit die gemak van jou bed geniet. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n platskerm-TV, WiFi en uitsigte oor die see.
Die St Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike munt-bediende wasgoedgeriewe op die grondvloer, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Dit is die ideale basis vir 'n ontspanne strandvakansie en is slegs 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby Stellenbosch, waar 'n verskeidenheid wynkelders besoek kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 133
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 183 Beach Road, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 908 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 183 Beach Road, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang