Successfully reported

Stanford Hotel

Issey 118 Heritage Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis met 'n privaat ingang vanaf die binnehof en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kothuis het 'n pizza-oond en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite het hierdie kothuis 'n privaat binnehof met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kroeg
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Queen Victoria Street, Stanford, 7219, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e1c5b7ed12d07a381047d29cb8ce6ab26e53bb5db0c1a5e1b75fbc4eb43f7e01ae97b2443d2b00582a76ce647ec0a3b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 18 Queen Victoria Street Stanford 7219 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.438933429828 19.455020447291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang