Successfully reported

Starry Nights

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Garnet John A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

N Aangename verblyf. N Pragtige netjiese skoon apartment. Gasvrou en man baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
Julle is so welkom. Kom gerus weer.

Lauren W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

We would rebook! The facilities were comfortable and we had everything we needed. Our visit was in winter and we were lovely and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
You are so welcome. I also enjoyed your visit.

Hendrik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gerus na 'n lang pad. Lekker groot en ruim. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. 'n Nadeel is die buite lig by die deur wat heelnag brand, weet nie of daar 'n skakelaar is nie. Andersins, baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suene M
1 nag
5.0
Jun 2025

Ons was so mooi ontvang en gehelp! Ons het so lekker gebly! Beste akkommodasie in Middelburg. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Home away from home. Friendly hostess. Conveniently located near the highway. Safe parking. Spacious room with kitchenette. WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
We are pleased that you enjoyed your stay, Yolanda. Do visit again. XX

Angela B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Best place to stay in Middelburg! Best place to stay in Middelburg. Everything you need and more for business travel. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netjies, lekker beddegoed, en vriendelike behulpsame gasvrou. Dankie Helga. Baie lekker en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
Jul is so welkom.

Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Teleurstellend. Die badkamer was teleurstellend en ook nie op die foto's nie. Die eenheid wat ons bespreek het, het 2 kamers. Toe ons daar kom, was ander mense in die een kamer wat erg geraas het. Die gasvrou was wel vriendelik om ons vroeër te onthaal.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Helga
Starry Nights
Beste Bianca, Ons is in die proses om die badkamer te laat oordoen. Baie dankie vir die uitwys daarvan en ons hoop om julle weer te kan verwelkom. Groete Helga

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

We loved staying over at Starry Nights - will definitely stay over again. Warm friendly reception. We loved staying over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
Was so lekker om jou te huisves, Teresa! Jy is 'n gemaklike gas wat lekker kan gesels en jy het die plekkie so netjies gelaat. Kom gerus weer. Groete Helga

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f2dade2b7e61c5845aa4953f3de239147d609a9dfefb2e385113c94c0ab8ec5acda83648c3eeef8c46215ac3617d75c642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 7 North End Street Middelburg 5704 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.487532341542 25.005221720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang