Successfully reported
+29

Starry Nights

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word in 2 eenhede gebied.

Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers met 'n verbindingsdeur en is ideaal vir 'n gesin. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad en stort onderskeidelik.

Eenheid 2 het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n sitarea, 'n ekstra matras en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n mikrogolfoond en yskas. Die verblyf maak gebruik van sonkrag.

Daar is 'n swembad wat gaste kan gebruik, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Garnet John A
Saam met vriende
5.0
N Aangename verblyf. N Pragtige netjiese skoon apartment. Gasvrou en man baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.
Sep 2025
Lauren W
Saam met vriende
5.0
We would rebook! The facilities were comfortable and we had everything we needed. Our visit was in winter and we were lovely and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hendrik L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus na 'n lang pad. Lekker groot en ruim. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. 'n Nadeel is die buite lig by die deur wat heelnag brand, w...
Sien meer
Jun 2025
Suene M
5.0
Ons was so mooi ontvang en gehelp! Ons het so lekker gebly! Beste akkommodasie in Middelburg. Baie dankie vir alles.
Jun 2025
Yolanda E
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Friendly hostess. Conveniently located near the highway. Safe parking. Spacious room with kitchenette. WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap
  • Gaste dink Starry Nights het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f2dade2b7e61c5845aa4953f3de239147d609a9dfefb2e385113c94c0ab8ec5acda83648c3eeef8c46215ac3617d75c642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 7 North End Street Middelburg 5704 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.487532341542 25.005221720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang