Successfully reported

Stay @ Fairway

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marieta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring. Sal dit beslis aanbeveel. Dit was heerlik. Is vriendelik ontvang en die plek was pragtig, skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verwelkomende netjiese plekkie. Die plekkie is gemaklik en modern. Daar is spesiale aandag gegee aan die plekkie. Die bed is gemaklik en die beddegoed is sag en knus. Die plekkie is koud, maar die elektriese kombers en verwarming in die kamer is verwelkomend. Jy kan ongelukkig nie stort sonder dat jou hare nat word nie. Die stortkop kan nie gedraai word nie en spuit reg van bo af. Vat maar 'n stortkappie saam. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ja, dankie. Plekkie was goed ingerig. Alles was beskikbaar om te help met die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Vriendelik, gasvry en gemaklik. Stay@Fairway is in 'n lekker buurt, maklik om in en om Centurion te reis. Ook het ek daarvan gehou om die dag te kan afsluit met 'n massage. Jolandi is die gasvryheid van self en het mens gou laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustig, mooi en lekker. Ons het ongelooflik lekker gekuier, sou nog wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veruscha A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Friendly, beautiful and cosy. Pragtige plekkie. Baie lekker geslaap. Baie netjies. Geen probleme gehad nie. Sal defnitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Doodstil en rustig. Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 852
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 852
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 852
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Fairway Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70f35870ca2c66845e646650bf46b65231b4c385080b1a9711890ba26d24e1d9c2548edfa8fa49d626ab3ff979b87125f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R852 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 153 Fairway Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.835324902284 28.1655173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang