Successfully reported

Stay @ Go Bela Bela

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangenaam. Baie vriendelike gasheer. Is baie lekker verwelkom. Braai alles was reg vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangename plek. Het baie lekker gebly. Positiewe kritiek. Matras was nie lekker nie. Voel soos 'n waterbed. Andersins 'n baie aangename plek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Lekker leefarea en lekker groot. Kon lekker raas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Was so lekker daar. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Fantastiese verblyf. Skoon en netjies met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Anton ken die area baie goed en sy aanbevelings vir restaurante en besienswaardighede is baie goed. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Baie dankie. Wardeer. Groete, Anton

Muralda V
1 nag Gesin met tieners
3.4
Aug 2025

Lekker stil en privaat. Ja, vir die doel van ons reis was dit voldoende.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige plaas omgewing. Ons het die stilte baie geniet en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Dankie, ek waardeer dit baie. Groete, Anton

Diederik D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Very nice. Very welcoming, friendly, and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Dankie, waardeer baie. Groete, Anton

Linda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Kamer was skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Baie dankie, wardeer. Groete. Anton

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Farm Roodepoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec233b9b3bc06b05011cc127a5de19af64bbd9d084852f9bae68d58073e79c8fac9abe57b189e543ce9fb4461c524c0a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 R516 Farm Roodepoort 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.894728383864 28.221677541733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang