Successfully reported

Stay At Jbay

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Helon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker stil plekkie. Lekker stil plekkie. Geen probleme, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

I’m already looking forward to coming back sooon!! The accommodation was clean, comfortable, and had everything we needed for a relaxing stay. The location was perfect — peaceful and scenic, yet close enough to local attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie, baie lekker en aangenaam. Verblyf was aangenaam. Plekkie is BAIE netjies en mooi. Alles wat n mens benodig. Dankie aandjie webtuiste ook vir die goeie diens en vinnige terugvoer van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig en veilig! Stay at Jbay het alles wat nodig is vir verblyf en basis om die gebied te verken. Die gasheer was baie vriendelik en akkommoderend. Ek kan hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very accommodating. Very well equipped, neat and modern accommodation. Loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Had everything I needed. Great stay. Had everything I needed. Nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl D. L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Good stay. Good, but no microwave oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Le Roux B
1 nag Besigheidsreis
3.4
Okt 2025

Night spoiler. Plek is baie mooi uiteengesit en netjies. Maar ek sal GLAD nie die plek aanbeveel vir mense wat wil braai of net buite wil sit nie. Ons het gisteraand van Port Elizabeth af teruggekom en toe om 20:40 buite voor die woonstel gebraai (braai word toegelaat volgens die reëls van die webtuiste) en op twee stoele onder die afdak gesit. Toe kom die woonstelbestuur en sê ons vuur moet 22:00 dood wees, alhoewel dit nog ’n uur en twintig minute voor daardie tyd was. Verder is ons ingelig dat ons nie toegelaat word om op stoele buite onder die woonstel se afdak te sit nie, en ook nie alkohol mag gebruik nie. Dit is vir my onaanvaarbaar, want daar was geen musiek of geraas nie — ons het doodstil en rustig buite gesit en gebraai. Ons het ’n alkoholiese drankie geniet (ek weet nie eens hoekom hy aangeneem het ons drink nie, want dit was in glase). Al hierdie beperkings was nie in die huisreëls gelys nie; as dit wel was, sou ons nie die plek bespreek het nie. In afsluiting: Ons sal nooit weer by die plek bly nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d6ee1cc3323d5510c03fe1f3fd0ef7740de42eada10c49e1484b2b2d53caa5b03dbe8fdf00f9942f8600717f8d5a64a2f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 30 Drommedaris Street Unit 4 Casablanca 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.054022221783 24.918412230571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang