Stay On Oxford
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 245 Oxford Rd, Illovo, Sandton, 2196, Albermarle Ext 2, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay On Oxford is 'n selfsorg-ateljee in Sandton. Die woonstel is ideaal vir beide sake en 'n romantiese wegbreek.
Hierdie oopplan-ateljee beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die knus sitkamer het 'n sagte rusbank, 'n TV en WiFi. Die ateljee het ook 'n toegewyde werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as verhit-en-eetgeriewe, 'n broodrooster en 'n etenstafel vir twee. Die woonstel het 'n wassery naby en 'n wasmasjien.
Die woonstel het rugsteunkrag vir die WiFi, 'n lamp en toestellaai; die gebruik van die TV kan egter die rugsteuntyd verkort.
Stay On Oxford is binne loopafstand van winkels, restaurante en James & Ethel Gray Park.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Megan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 245 Oxford Rd, Illovo, Sandton, 2196, Albermarle Ext 2, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Stay On Oxford het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 245 Oxford Rd, Illovo, Sandton, 2196, Albermarle Ext 2, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang