Stayfit 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 130 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stayfit 03 bied gemaklike verblyf in die hartjie van Polokwane.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Hierdie eenheid het lugversorging en 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die etenstafel met 4 sitplekke, en vir vermaak is 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Polokwane Snake and Reptile Park 4.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daniël Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang