Stay@Goudyn Camp Stay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampeerterrein
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kampterreinreëls en -regulasies
Om 'n rustige en aangename verblyf vir alle gaste te verseker, let asseblief op die volgende:
Geen geraas of musiek word te eniger tyd toegelaat nie. Hierdie is 'n stil kampterrein.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees, veral rondom die swembad en dam.
Ouers/voogde is verantwoordelik vir hul kinders se gedrag en moet verseker dat geen skade aan die eiendom veroorsaak word nie.
Hou asseblief die kampterrein skoon en netjies. Gebruik die swart vullisdromme wat vir afval voorsien word.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Geen troeteldiere, insluitend honde, word by die kampterrein toegelaat nie.
Dit is streng verbode om op naburige plase of deur wingerde te ry.
Dankie vir u samewerking en oorweging van ander gaste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang