Successfully reported

Stay @ Gracios

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Yolande O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

We had a lovely stay at Gracios. Our stay was awesome. Lovely environment and the apartment had everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Puik, skoon, netjies, modern. Alles was perfek en wonderlik. Dit was wonderlik. Glad nie gevoel of ons in 'n dorp is nie. Stil en rustig. Fasiliteite was puik. Gevoel soos 'n huis weg van die huis. Sal dit absoluut aanbeveel. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig, gerieflik en privaat. Ons het die Riverside view-eenheid vir die KKNK bespreek en sal beslis weer hier bly! Die huis was skoon, ruim en bied privaatheid. Dis in 'n rustige buurt net buite die dorp geleë, maar tog naby genoeg aan om maklik al die feesaktiwiteite te bereik. Die gasheer en haar gesin was ongelooflik vriendelik en verwelkomend, en ons hondjie het homself gate uit geniet op die groot grasperk! Dit is 'n fantastiese troeteldiervriendelike opsie! Ons kan hierdie verblyf vir enige soort wegbreek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viwo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beautiful house and the host Lidia was very welcoming, we enjoyed our stay. We booked for the 28/02 - 02/03/2025 for the Cango Marathon and we had a great stay. Lovely house, spacious and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflik. Goed ingerig, alles wat mens nodig het. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saadiqah J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great location. Lovely, clean accommodation. We had a lovely stay. The accommodation was clean and had everything we needed. The washing machine came into great use after swimming days. The accommodation is very central to all Oudshoorn family activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Safe and pleasant. Very safe and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keatlaretse Kefilwe T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Awesome! Perfect and beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gas vrou was baie hulpvaardig, vriendelik en altyd beskikbaar. Rustige area. Baie lekker gebly. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Home away from home. The unit was immaculate with all the basic necessities for a family stay. This included a washing machine. We were also pleasantly surprised by the little play park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lidiana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Botha Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a0f4b930f75459eb5f7a11baf2a56a214a68c1018364154d52bc77ac543d4ee70839836eb1e6db0c909aad8c4be19bece9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 131 5 1 5 51 Botha Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.569303067873 22.208858716602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang