Successfully reported
+21

Stays on Minerva

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Minerva Avenue, Cresta, Randburg, 2181, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stays on Minerva bied selfsorgverblyf wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning en is gerieflik geleë naby Cresta Mall, Johannesburg se sentrale sakekern, Rosebank en Sandton, sowel as die Wanderers Krieketstadion.

Hierdie eiendom het 2 eenhede om van te kies. Die Stays on Minerva-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 2 is ingerig met 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie 2 eenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n platskerm-TV geïnstalleer, en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die ruim tuin, sowel as braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word nie beïnvloed deur beurtkrag of wateronderbrekings nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sekai Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Minerva Avenue, Cresta, Randburg, 2181, Gauteng
  • Gaste dink Stays on Minerva het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Minerva Avenue, Cresta, Randburg, 2181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb6ceb290f9c392955c6ccaba2265216bbb5e8fe037f9f2e8adda48db1481c3fc97156e9bff19d2f0170581603acc8dbba73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 3 Minerva Avenue Cresta 2181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.127176792754 27.975367435351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang