Successfully reported

Steenbok House Self Catering Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Steenbok House Self Catering Apartment
Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om hul gasheer in kennis te stel wanneer hulle 20 minute van die eiendom af is, aangesien die eienaar nie op die perseel woon nie.

Gaste word vriendelik versoek om na hulself sowel as hul troeteldiere op te ruim.

Gaste moet hul gasheer in kennis stel van enige breekskade of skade.

Harde geraas en musiek sal nie geduld word nie.

Laat inklok na 18:00 sal 'n boete teen 'n addisionele koste per uur tot gevolg hê, betaalbaar kontant met aankoms. Toegang sal nie sonder betaling toegestaan word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Steenbok Street, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966ef732ce6505ce69f471805b77d7b4f53b9d23957f937ed63c12985dc346a8ddb00545e9fd97c4e4f7c3134bcb196ba2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang