Steenbok Selfsorg
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenhede is ideaal vir 2 gaste en bied elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix, DStv en YouTube beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word streng nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenhede is ideaal vir 2 gaste en bied elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix, DStv en YouTube beskikbaar. Buite het gaste hul eie privaat patio met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Hierdie selfsorg-eenhede is ideaal vir 4 gaste en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkel beddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix, DStv en YouTube beskikbaar. Buite het gaste hul eie privaat patio met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word streng nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Louw Street, Brandvlei, Northern Cape, 8915, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang