Successfully reported
+12

Steenbras 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Steenbras Avenue, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Steenbras 13 is 'n selfsorgvakansiehuis in Strandfontein aan die lieflike Weskus, sowat 354 km noordwes van Kaapstad. Dié vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin en 'n groep vriende.

Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat met 'n stort toegerus is. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n enkelslaapbank. Daar is ook 'n binnebraai-area. Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels het, sodat gaste die see-uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 13 Steenbras Avenue, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbras 13 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Steenbras Avenue, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eab23a4fc9b224c1144b3b593bb91ab93c93547672c4195560be8185eebf6259c9c9eca84c8a91e8491bb09aad513cf96ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 13 Steenbras Avenue Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.757381732097 18.224788572353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang