Stella Maris 92
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Stella Maris 92, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 850R1 234 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Stella Maris 92 is 'n pragtig versierde woonstel met 'n oseaan-tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Amanzimtoti. Met panoramiese see-uitsigte en net 'n klipgooi van die strand af, is dit die perfekte plek vir 'n ontspannende kuswegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met see-uitsigte en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driedubbele stapelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Beide slaapkamers is toegerus met slim-TV's. Gaste word versoek om hul eie bad- en strandhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n stylvolle, volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 6. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en lugbraaier is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur. 'n Trollie word voorsien om uitstappies na die strand of braai-area makliker te maak. Gratis WiFi is ingesluit.
Stap uit op die balkon vir jou oggendkoffie of 'n aand-skemerkelkie terwyl jy die skouspelagtige uitsigte geniet. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe en veilige parkering.
Let asseblief daarop dat die woonstel 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter het. 100 eenhede word met aankoms voorsien, met enige bykomende eenhede op die gas se koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Adelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Stella Maris 92, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris 92 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Stella Maris 92, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang