Stella Maris 92
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die huisreëls word streng toegepas, en 'n kopie is op aanvraag beskikbaar. Indien gaste nie die huisreëls nakom nie, sal gaste versoek word om die perseel te verlaat. Geen terugbetaling sal in hierdie verband van toepassing wees nie. Geen harde musiek of groepbesprekings word toegelaat nie. Hierdie verblyf is slegs bedoel vir gesinne. Die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter sal 100 eenhede hê met aankoms. Indien gaste se elektrisiteitsverbruik hierdie bedrag oorskry, sal bykomende eenhede vir hul eie rekening wees. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is streng verbode in die woonstel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Stella Maris 92, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang