Stellenberg Guest Unit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 275 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Stellenberg Guest Unit bied veilige en gemaklike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad Durbanville. Hierdie eenheid is op die eienaar se eiendom geleë, aan die hoofhuis vasgeheg.
Die eenheid bied slaapplek vir 1 of 2 volwassenes, en tot 1 of 2 kinders op versoek, of 3 volwassenes, of 3 volwassenes met 1 kind op 'n matras. Ongelukkig kan dit nie 4 volwassenes akkommodeer nie.
Die eenheid beskik oor 'n leefkamer met 'n enkelbed en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Matras is op versoek beskikbaar vir 'n ekstra kind.
Vars wit linne, handdoeke, ligte versnaperinge in die yskas, en vars melk, sap, water en jogurt word voorsien. Die eenheid sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, klein gasstoof vir kookwater tydens beurtkrag, breekware en eetgerei in. Skottelgoed word gewas en vervang soos nodig.
Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, swembad, gratis onbeperkte en vinnige WiFi, beperkte DStv-kanale en parkering.
Troeteldiere is welkom, met vooraf reëling, met 'n terugbetaalbare troeteldierfooi betaalbaar met aankoms.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Durbanville se Cape Gate Mediclinic, Tygervalley Clinic, Durbanville Gholfklub, die Galileo Open-Air Cinema, Durbanville se wynlandgoedere, GrandWest Casino, Tygervalley en Willowbridge Winkelsentrum. Die eenheid is gerieflik geleë naby hoofpaaie en in 'n stil, gepatrolleerde buurt met kameras.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 1
1 x Ekstra enkelmatras
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Uanita/Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Stellenberg Guest Unit het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang