Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 10 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid en gaste sal streng beboet word. Daar is 'n patio-area buite waar gaste mag rook.

'n Bykomende R100 is van toepassing indien daar 4 gaste met die bespreking is. Dit is beperk tot 'n maksimum van 3 volwassenes met 1 kind onder die ouderdom van 12. Geen ongeboekte gaste word toegelaat nie.

Gaste mag nie items uit die eenheid verwyder sonder om die eienaar in kennis te stel en sonder toestemming nie.

Enige gebreekte items sal vir die gas se rekening wees:
- Bekers: R40 per beker
- Ander items (verlore of gebreek): die vervangingskoste en 'n boete van R200.

'n Bykomende hondedeposito van R350 kontant moet met aankoms betaal word deur gaste met honde/katte. Dit is ten volle terugbetaalbaar indien daar geen skade of gemors in die eenheid is met vertrek nie.

Tariewe sluit skoon handdoeke en linne, daaglikse skoonmaakdiens, ligte versnaperinge, en koffie en tee in. Vars melk, water, sap en jogurt word met aankoms voorsien. Gratis, onbeperkte, vinnige Wi-Fi is beskikbaar. Beperkte DStv-kanale word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n braai en swemgeriewe, met swemhanddoeke ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 3 mense 137 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang