Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Mmeli D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Kind host and lovely place. One of my best stays in Cape Town! One of the best stays I've had in Cape Town. The host was very kind and the place is big, neat and super comfy. I just loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie & Rentia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Besonders bederf en gebly. Was aangenaam en sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

"Homely", elke dag bederf deur die gasvrou, niks ekstra benodig nie, skoon en veilig. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Beslis 'n plek om te besoek. Alles was perfek en baie gemaklik. Die eenheid se dekor is stylvol en smaaklik. Die gasvrou gaan absoluut uit haar pad om te sorg dat jy gerieflik is. Oulike diere wat soms inloer, sorg vir daardie ietsie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrissa T
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Luxury, comfort, attentive host, thoughtful extras, highly recommended. I had a wonderful stay and can’t recommend it enough! From start to finish, the host was attentive, accommodating, and consistently checked in to ensure everything was in order. I truly appreciated the extra effort, especially the delicious and convenient snacks that added such a thoughtful touch. Thank you for a week of pure luxury and comfort – I’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Thanks so much, Myrissa! I truly appreciate the lovely words and am so happy that you had a good stay. You are most welcome and we hope to see you again soon. You were a wonderful guest to have with such a light footprint! Thank you and take care.

Kweku A
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lovely, warm and enjoyable. My stay was excellent. The owners were very warm, accommodating and very helpful. They provided me with everything I needed and were always willing to go out of their way to make my stay an easy one. I will recommend her any day without hesitation. I promised her that any time I am in town, I am definitely booking her place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Thanks so much, Kweku! I really appreciate it and what a lovely guest you are. It was just a pleasure to host you, and you are most welcome any time. All the best and see you again!

Lavona D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful and cosy stay above and beyond. From our arrival when we were met by the owner of the establishment, who gave us a warm welcome and explained everything in detail whilst showing us around. Very friendly atmosphere and a haven to relax and unwind. Everything was clean and tidy and so cosy. The photos do justice to the place. Exactly as on the website. The owner went above and beyond to make us feel welcome, including their little dog. Thank you for a wonderful stay. Will definitely be back to stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Dankie Carel, en ek is bly julle het lekker gebly. Die eenheid het 'n ruim sitkamer met 'n aparte slaapkamer en loop nog uit op die stoep ook. Jammer as julle beknop gevoel het. Baie groete en dankie vir julle verblyf.

Tolla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

10/10. PuiK! 5 sterre is net nie genoeg nie. Gasvryheid: 10/10. Vriendelikheid: 10/10. Behulpsaamheid: 10/10. Netheid: 10/10. Goed met kinders: 10/10. Die lys gaan aan en aan. Baie dankie Uanita en Hannes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Baie dankie, Tolla! Waardeer dit baie. Jy en die meisies is so welkom en ons sien uit om julle weer te sien. Twee pragtige, gemanierde kinders met 'n pa duisend! Julle is awesome gaste. Die pophuis is spesiaal vir hulle reg gepak… Tot weersiens!

Matilda L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik. Die vriendelikste en wonderlikste gasvrou en gasheer. Die beste ligging met die mooiste, stilste en veiligste area. Elke dag was dit heerlik om te weet alles is netjies en skoon en hope bederfies vir ons en iets spesiaal vir die kinders. Definitief ons tweede huis weg van die huis. Sal sonder twyfel weer teruggaan. Kan die eenheid met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Baie dankie, Matilda - dit was so lekker om julle te ontmoet en te kon huisves. Julle is ster gaste en ons hoop beslis om jul weer te sien. Baie spesiaal. Ons het die eenheid bietjie oorgedoen en opgeknap, so nou kan jul volgende keer nog lekkerder bly!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 275
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 3 mense 137 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang