Stellenberg Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stellenberg Lodge is in die Noordelike voorstede van Kaapstad in 'n stil halfmaan geleë, stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met 'n verskeidenheid restaurante. Dit is 3 minute se ry vanaf die N1-hoofweg wat jou na Kaapstad en die gewilde wynroetes neem en is dus ideaal geleë as 'n basis vir toer deur die Wes-Kaap.
Verblyf word gebied in 4 selfsorgwoonstelle. Die Bamboo en Garden woonstelle is oopplan bachelor-eenhede. Die Fountain-woonstel het 1 slaapkamer terwyl die Balcony-woonstel 2 slaapkamers het. Elke eenheid het 'n kombuisie, privaat badkamer en 'n TV met sekere kanale. Alle woonstelle is ingerig met moderne meubels en goeie kwaliteit linne.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang deur 'n veiligheidshek asook parkeerplek van die straat af agter elektroniese hekke.
Stellenberg Lodge is naby Hoërskool Stellenberg, Bellville Universiteit Stellenbosch Bellville-kampus, Medi Clinic hospitale en privaat klinieke sodat jy besigheid en vakansie perfek kan kombineer. Dit is 25 km vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nancy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 142
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Stellenberg Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang