Stellenbosch Manor House
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 10
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 2 Van Der Stel Street, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Stellenbosch Manor House dateer uit 1904 en is die tweede oudste huis in Mostertsdrift, Stellenbosch, en bied gaste verblyf in stylvolle kamers.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en die en suite-badkamers is toegerus met vrystaande baddens, storte en toilette.
Elkeen van die kamers is toegerus met 'n minibar, haardroër, kluis in die kamer, 'n telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, asook satelliet-TV en WiFi-toegang.
Gaste kan ontspan in lieflike tuine met 'n meulstroom en 'n swembad, om by te dra tot die rustigheid van die eiendom om 'n onvergeetlike verblyf te skep.
Stellenbosch Manor House is 'n pragtige Victoriaanse juweel wat ideaal geleë is binne 1 km vanaf die Stellenbosch middestad, die universiteit, sportfasiliteite, verskeie skole, winkels en restaurante, toeriste-aantreklikhede en die botaniese tuine.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linden Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Van Der Stel Street, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Stellenbosch Manor House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 2 Van Der Stel Street, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang