Successfully reported
+30

Stellenbosch Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaal Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Stellenbosch Cottage is 'n volledig toegeruste toeristekothuis met sonkrag-rugsteun om gaste deur beurtkrag te ondersteun. Die tweeslaapkamerhuis is in die voorstedelike Stellenbosch, 1,6 km vanaf Dorpstraat. Die kothuis is 'n losstaande huis op sy eie privaat erf met 'n omheinde tuin. Dit het lugversorging, Netflix, die volledige DStv-ruiker op 'n slim-TV en gratis onbeperkte vesel-Wi-Fi.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, televisie en 'n klein en suite-badkamer met stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en die gesinsbadkamer het 'n stort en bad. Daar is 'n oopplan-leefarea/-eetarea en in die kombuis word 'n wasmasjien en tuimeldroër voorsien, asook oond, stoof, yskas en 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het 'n omheinde agtertuin met buitebraai en buite-eetarea. Die huis het 'n klein enkelmotorhuis en veilige parkeerplek van die straat af. Groot voertuie pas dalk nie gemaklik binne die motorhuis nie, maar kan voor die motorhuis binne die veiligheidshek parkeer.

Linne, handdoeke, klerehangers, strykgeriewe en gastegeriewe word voorsien.

Beurtkrag: Die nasionale elektrisiteitsnetwerk is onder druk en elke munisipale gebied het beplande onderbrekings. By Stellenbosch Cottage is daar 'n rugsteunstelsel om die ligte en meeste van die proppe te laat werk tydens beurtkrag. Dit sluit net die swaarste toestelle uit: oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en lugversorgers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Paul S
Gesin met tieners
5.0
Sal ten volle aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Genoeg van alles. Algeheel uitstekend.
Jul 2025
Alexander C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and well maintained. This was a great place to stay - really clean, a nice outside space and small dining room, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lorinda E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Rustig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Henriette P
Saam met vriende
5.0
Heerlik en huislik. Dit was regtig baie skoon, netjies en mooi.
Mei 2025
Marius W
Gesin met klein kinders
5.0
Die perfekte plek om te kom rus na 'n bedrywige dag in Stellenbosch! Dit was perfek, skoon, netjies en rustig! Die eenheid is baie goed toegerus met w...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Nagtegaal Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaal Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b859d476c182f59d0dc6d669c68f36f88fe54f7532ca36d0a10c227983ea4e04460fde3931ce95ddef25c09a63e03e8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 Nagtegaal Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.942411985076 18.832571146696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang