Stellies Accommodation - Room 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12th Str, Nr 167, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stellies Accommodation - Room 1 is naby Keetmanshoop Museum, 'n openbare swembad en Keetmanshoop Gholfbaan in Keetmanshoop, Namibië, geleë. Die eenheid is stapafstand vanaf Keetmanshoop Stadion.
Kamer 1 is 'n oopplan-eenheid, het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n gemeenskaplike area en 'n gedeelde badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelslaapbank in die gemeenskaplike area. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, eenplaatgasstoof, mikrogolfoond en ketel toegerus. Gaste kan 'n ete by die kombuistafel met sitplek vir 2 geniet.
Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Geriewe in die huis sluit 'n slim-TV en WiFi in. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry en bergfietsry, erfenisbesienswaardighede en museums in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12th Str, Nr 167, Westdene, Keetmanshoop, Karas
- Gaste dink Stellies Accommodation - Room 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12th Str, Nr 167, Westdene, Keetmanshoop, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang