Successfully reported

Sterboom Self-catering Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Japie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Genotvol. Baie dankie, dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Karoo paradys. Fantastiese blootstelling aan die Karoo lewe. Al is mens net 15km van die hoofpad voel dit asof jy in die middel van nêrens is, op jou eie, met 'n klomp skape en voëls om jou geselskap te hou. Dit is absoluut pragtig, sal graag weer en langer wil besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Sterboom Self-catering Cottage
Wow, baie dankie, Johann. So bly jy het 'n positiewe ervaring gehad. Kom gerus weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tossie
Sterboom Self-catering Cottage
Baie dankie, bly het die rustigheid geniet.

Chanelle S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Rustig en stil. Ons het lekker gebly. Lekker vuur gemaak en net gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker rustig. Gasvrou is baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Sterboom Self-catering Cottage
Dankie Sakkie, hoop die vleisie was lekker.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons derde ongelooflike kuier daar! Elke besoek aan die Theron's se plaas bring ander nuwe opwindende verrassings! Ons was hierdie keer begroet met die mooiste verskeidenheid veldblomme en was so gelukkig om 'n lepelaar, koper-eende en 'n reier by die dam te gewaar! Die skape en lammers (wat soos stout kinders in 'n groep heen en weer hardloop) het ons vermaak. Ons het soos die vorige kere net 'n aand daar oorgebly oppad na 'n "bucket list" bestemming, hierdie keer Ouberg Pas. Dit was hartseer om Saterdag oggend te vertrek en besef dat 'n paar dae noodsaaklik is. Ons is binnekort weer terug. Baie dankie vir alles Tossie! Ons waardeer julle so baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustige atmosfeer. Huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Sterboom Self-catering Cottage
Baie dankie Corrie, bly jul het dit geniet, kom gerus weer.

Liesl S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Oorslaap en sterrekyk. Ons het lekker oorgeslaap by Sterboom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Sterboom Self-catering Cottage
Baie dankie, bly jul kon so bietjie sneeu ervaar. Waardeer jul aanbeveling, hoop ons sien weer.

Michelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rus vir die siel in die stille Karoo, met duisende sterre saans van bo. Sterboom het alles wat jy nodig het. Asemrowende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tossie
Sterboom Self-catering Cottage
Wow, baie dankie. Bly julle is tevrede en jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tossie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 85

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e172e911041dfe20c09dcd9d728167d0d9b5ab0b9d10964bdd4126ef3d0489cd402c67de636987b59910b8d28946031e872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 53 5 1 5 Farm Theronsrust R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.610453810941 20.750645940716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang