Successfully reported

Sterland Skrywershuisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dinki B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

N lekker huisie met aangename, plattelandse atmosfeer. N lekker, regte ou plattelandse huisie met aangename atmosfeer. Gawe eienaar. Ons kon heerlik buite sit en kyk na die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Die plekkie was skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar oorbly. Ja, ons het. Ons het die Saterdag aand by Jurg gaan sterre kyk. Baie insiggewend. Sal dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Neat, clean, comfortable stay. Neat, clean, warm, comfortable stay. The host was friendly and helpful. He also does stargazing events.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Te S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige plekkie. Pragtige plek. Sal weer bespreek met ons volgende besoek. Het baie lekker hier gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teneal G
1 nag
5.0
Jan 2025

Short, sweet and insightful, Karoo at its best. Loved the serenity, small town vibes, quaintness of the town and friendliness of the locals. Sterland stargazing was fantastic, absolutely a must do. Jurg is extraordinary in his knowledge. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Skrywershuisie
Teneal, thank you for enjoying your stay and experiencing our village and fresh Karoo air!

Marianette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sommer net lekker! Dankie vir die verwarmers wat aan was met ons aankoms! Jurg se sterrekyksessie is beslis iets om nie te mis nie! Daar is 'n inligtingsstuk in die huisie met interessante geskiedenis oor die dorp en plantegroei. Ruim tyd in daarvoor. Ek is spyt dat ons so laat daar aangekom het dat ek nie daarby uitgekom het nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Wonderful stay in a quaint town. It was such a special place to stay. Everything was super clean, well thought out and the location is perfect. Having the Karoo right across the road provided beautiful sunsets. I gave a 4-star rating for safety because although I felt very safe, I had a young man open the gate and come to the open front door asking for something. I didn't understand what he wanted, but it felt a bit invasive. Jurg is the perfect host and the best thing was doing stargazing with him. Would highly recommend this cottage to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Waylon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Rustigheid. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Heerlik gebly in die pragtige ou, karaktervolle huisie. Skoon, netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Kamer was heerlik verhit met aankoms. Aanwysings is maklik om te volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 251

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang