Successfully reported
+10

Sterland Skrywershuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland.

Dié kothuis is ideaal vir 4. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond asook koffie- en teemaakgeriewe.

Die sitkamer het 'n lieflike kaggel en 'n TV met M-Net en sportkanale. 'n Beskutte onderdakbraai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Sterrekyk-uitstappies saam met Jurg vind op meeste aande tussen 20:00 en 22:00 plaas, maar besprekings word vereis. 'n Kort lesing word gegee en daarna word die gaste na die 6 teleskope (11'') geneem. Besoekers kan ook die NG Kerk, N.P. van Wyk Louw-museum of die sterrewaghuis (wat een van die grootste teleskope in die suidelike halfrond het) besoek of 'n ent op die Oubergpas gaan ry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dinki B
Saam met vriende
5.0
N lekker huisie met aangename, plattelandse atmosfeer. N lekker, regte ou plattelandse huisie met aangename atmosfeer. Gawe eienaar. Ons kon heerlik b...
Sien meer
Sep 2025
Heidi D
Gesin met tieners
5.0
Die plekkie was skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar oorbly. Ja, ons het. Ons het die Saterdag aand by Jurg gaan sterre kyk. Baie insiggewend. S...
Sien meer
Aug 2025
Estelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Neat, clean, comfortable stay. Neat, clean, warm, comfortable stay. The host was friendly and helpful. He also does stargazing events.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Te S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie. Pragtige plek. Sal weer bespreek met ons volgende besoek. Het baie lekker hier gebly!
Jul 2025
Teneal G
5.0
Short, sweet and insightful, Karoo at its best. Loved the serenity, small town vibes, quaintness of the town and friendliness of the lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 251

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland Skrywershuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang