Successfully reported
+50

Stew's Room

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Betz Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Stew's Room is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 3 mense in Polokwane.

Die aparte eenheid is langs die huis geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir gemak word 'n muurgemonteerde paneelverwarmer, sowel as 'n waaier, voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, gratis WiFi en 'n lessenaar is beskikbaar in die eenheid.

Gaste kan ontspan in die tuin wat eksklusief vir gaste beskikbaar is, en gebruik maak van die beskikbare braaigeriewe; 1 sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Neem asseblief kennis dat rook nie in die kamer toegelaat word nie, maar daar is 'n rookarea met sitplek in die tuin. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is ook beskikbaar.

Polokwane bied verskeie restaurante en winkels. Daar is 'n winkelsentrum 1 km vanaf die eenheid met winkels soos Checkers, Woolworths Food, drankwinkels en restaurante soos Mugg & Bean. Gaste kan ook 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Polokwane-wildreservaat, die Bakone Malapa-opelugmuseum, die Hugh Exton-fotografiese museum, die Polokwane-museum, en meer besoek. Daar is 'n klein winkelsentrum en drankwinkel 2 km vanaf die instansie.

Gaste kan die WiFi en alle kragproppe tydens beurtkrag gebruik, en herlaaibare draagbare ligte is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carlette V
Gesin met tieners
5.0
Fantastic value. Great stay, close to shops etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lizette V
5.0
Baie aangename verblyf, rustige, veilige omgewing. Baie lekker oornag by Stews Room.
Aug 2025
Francois V
Gesin met tieners
5.0
Baie gawe en behulpsame gasvrou. Goeie ligging, baie netjies en skoon. Wonderlike verblyf. Skoon, netjies en baie goed ingerig.
Jul 2025
Christelle E
5.0
Eienaars gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Baie gasvry ontvang. Plek is skoon en netjies en die buite area is pragtig met lekker braai gerie...
Sien meer
Jun 2025
Jeanie V
Gesin met tieners
5.0
We had a lovely stay at Stew's Room! The room was very modern and clean. The owners were very friendly. Would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 95 Betz Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Stew's Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Betz Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2575ca2a906c11ebb8009c5da205f59b3a7eb832f7639587b92fd49b09298f8b51acffe804a99a76fdba7daba66494737b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 22 5 1 5 95 Betz Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.90938 29.47675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang