Successfully reported
+23

Stiltevrede

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bult Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stiltevrede is in die Noord-Kaapse dorpie Upington geleë en bied gehalteverblyf vir gesinsbesoeke, vakansiegangers en sakereisigers. Alle geriewe is naby, asook verskeie restaurante en doendinge.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede. Die eerste eenheid is heeltemal selfsorg en is toegerus met 2 dubbelslaapkamers, 'n gedeelde badkamer en oopplan-leefarea. Die oopplan-leefarea en die kombuis het 'n etenstafel, wasbak, opwaskamer, mikrogolfoond, vrieskas, vol. DStv en slaapbank met onbeperkte internetgeriewe. Daar is ook 'n veilige buitebraai-area onderdak met veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad. Vervoerreëlings kan van en na die lughawe en hooflyn getref word. ’n Omskakelaar verseker dat daar geen beurtkrag is nie.

Hierdie tweede eenheid is geskik vir 3 gaste en is toegerus met 1 koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die stort is apart van die badkamer en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit onbeperkte WiFi, volledige DStv, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, wasbak met eetgerei en 'n tafel met 3 stoele in.

Die huis is sentraal geleë en is naby die Kalahari Mall, Medi Clinic en meeste van die skole in Upington.

Ongelukkig kan Stiltevrede geen vriende of familie van gaste akkommodeer nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bianka V
5.0
Pragtig, rustig. Pragtig en rustig. Mens mis sommer die Noord-Kaap. Soveel moeite en liefde.
Jul 2025
Wenda B
5.0
Fantasmagories. Baie netjiese plekkie. Sal dit hoog aanbeveel.
Apr 2025
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Perfect place in Upington. Perfect place in Upington. Everything we needed, spacious home away from home, the best service, great hospi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Pieter V
5.0
Veilige en gemaklike verblyf. Baie netjiese verblyf met gerieflike kamers. Met aankoms was die ontvangs baie verwelkomend. Goeie ligging en veilige pa...
Sien meer
Nov 2024
Charlene A
5.0
Rustig stil en netjies. Beveel die plek beslis aan. Baie lekker gebly. Stil en rustig en eienaars is super vriendelik.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 45 Bult Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stiltevrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bult Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADR3d1RmWZXlpDrfaBwpyWZcc9chUo4ELspNRgHR4rnvtcWK5Iu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 45 Bult Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.450539569154 21.25152846561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang