Stoep At Steenbok Straat
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stoep At Steenbokstraat bied gehalte-verblyf in Komatipoort, 10 kilometer vanaf die Krugerwildtuin en 9 kilometer vanaf die Mosambiek-grens.
Die verblyf bestaan uit 4 selfsorg-eenhede en bied slaapplek vir altesaam 18 persone. Elke eenheid beskik oor 'n slim-TV, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste vir selfsorg benodig, privaat braaigeriewe en nog baie meer.
Daar is veilige parkering vir gaste se voertuie en ontbyt is beskikbaar by die susteronderneming, Stoep Cafe, wat naby geleë is.
Stoep At Steenbokstraat is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin, 'n oorslaapplek vir reisigers wat na Mosambiek of Swaziland op pad is, of net om hierdie wildryke gebied te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Stoep At Steenbok Straat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang