Successfully reported

Stoepie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elna G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Mooi uitsig oor die see. Ruim, veilige en baie netjiese blyplek. Yvette, die gasvrou, stap die ekstra myl om jou dadelik tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Hallo Elna Baie dankie vir die positiewe reaksie. Dit was ons voorreg om julle te huisves. Mooi bly Yvette en Kobus

Margaret F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Stoepie is a little piece of heaven. Amazing accommodation, location and service. Five star rating for Yvette and Kobus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Hallo julle! Weereens dankie vir jul kuier. Dit was net 'n fees om julle te kon huisves. Dankie vir my wyn! Net 'n voorreg om te ontmoet. Mag julle van krag tot krag gaan met alles wat julle aanpak. Hopelik sien ons weer.

Michele B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Excellent. All excellent. Can't fault anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Thanks Michele. We loved having you. It was a pleasure to have met you. Greetings, Yvette & Kobus

Amy G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wonderlik, rustig en bitter gerieflik. Ons het werklik so lekker gebly. Tannie Yevette het ons verblyf so gerieflik as moontlik gemaak, ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce T
1 nag
5.0
Feb 2025

A little gem of a place, relax relax relax! All I can say is wow! What a beautiful little studio apartment with everything you might need, no detail has been left out. The location is perfect perched on the hill looking down on the bay, all you want to do is sit on the "Stoepie" and soak in the view. I'll definitely be back. Yvette is a wonderful host, she is friendly, relaxed and immediately makes you feel right at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Super. Stoepie is bright, comfortable, well equipped and overlooks the lagoon. There is an enclosed patio and braai which served us well on a very windy evening. It's a short walk to the beach. Although you are surrounded by houses and overlook the restaurant, there is enough privacy. Comfortable beds and en suite bathrooms. Yvette gave us a wonderful warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Best Linda Thank you very much for the positive review. It was a privilege and only a pleasure to meet and host you. You will always be welcome. Greetings Kobus and Yvette

Marisan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Uitstekend. Baie mooi uitsig in 'n uiters netjiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.

Anton V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Dankbaar. Baie lekker en plek geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Athena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My stay was magical! My stay was magic, scenery is majestic, Stoepie is perfect in every way, and service is superb! I also liked the restaurant in close proximity and the beach so close and within good view and distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ek gaan weer. Lekker, lekker. Wil weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Stoepie
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit na die volgende kuier! Net 'n voorreg. Groete daar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe89077cb41e8e78804bd7b94bf8a3cc397dbc692160c52b680ae990b4ea58fad943dc6bd1408b33de61cf21dff4bde72be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Beach Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.963511911738 17.885148313613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang