Stoepie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stoepie bied selfsorgverblyf en is in Jacobsbaai, aan die Weskus geleë. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die strandmeer en die see, en is binne 150 m van die strand af.
Verblyf by die eiendom bestaan uit 2 eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer; hierdie eenhede kan apart of saam vir 'n groep van 6 persone gehuur word. Elke eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 of 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer, die tweede eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie en die eerste eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis wat toebehore bevat om maaltye te kook, en 'n leefarea.
Die eerste eenheid spog met 'n binne- en buitebraai-area, en die tweede eenheid het 'n gasbraaigerief vir gaste om te gebruik. Parkeerplek is op straat beskikbaar vir motors.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette & Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 149
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Stoepie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang