Stone Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 
                            Rates displayed are on a self-catering basis.
 
Huisreëls
'n Beginpak brandhout word voorsien. Bykomende kratte is beskikbaar teen R50 elk.
Troeteldiere is baie welkom.
Let asseblief daarop dat die eenheid op 'n plaas geleë is wat as 'n kat-toevlugsoord funksioneer.
Stone Cottage is troeteldiervriendelik. As jy nie van diere hou nie of allergies is, is dit nie die plek vir jou nie.
Alle opbrengste word gebruik om ons dierewelsynsprojekte te befonds.
'n Gratis krat brandhout met aanmaakblokkies en vuurhoutjies word voorsien.
Koffie en tee
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Hopedale Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang